logo

Please click here to view this site in English. uk09

Opvoedkundige Diens

Dr. Oberholzer is van mening dat geen genesing sonder opvoeding kan geskied nie. Hy bied derhalwe verskeie opvoedkundige benaderings om die genesing en hernuwing van die liggaam, gees en siel te bevorder.

Dit sluit in:

  • Persoonlike onderrig
  • Pasiëntbiblioteek
  • e-boeke
  • Inligtingklasse
  • Werkswinkels
  • Oudio-visuele materiaal
  • Berading en verwysing na geskikte kollegas, nasionaal sowel as internasionaal

 Tuisblad   Ons Doelwit   Getuigskrifte   Osteopatie   Naturopatie   Homeopatie   Homotoksikologie   NAD Terapie   CMS   4 Fase Candida Dieet   Opvoekundige Diens  Oor Dr Oberholzer   Oor Ons Kantoor   Kontak Ons   Kaart   Terme En Voorwaardes