logo

Please click here to view this site in English. uk04

Terme en Voorwaardes

Lesers se verantwoordelikheid

Dit is moontlik dat sommige lesers nie saam stem met die sieninge op hierdie webtuiste nie. Daar word aangeneem dat hulle volwasse genoeg is om nie verder te lees indien die inhoud hul ontstel nie. Dit is die leser se keuse en verantwoordelikheid om aanbevelings te neem of te verwerp. Die uitgewer aanvaar geen verantwoordelikheid vir ander mense se aksies in hierdie verband nie en dui aan dat dit altyd noodsaaklik  is om professionele eksperte, soos dieetkundiges, aptekers, susters, dokters, terapeute en ander lede van die professionele span te raadpleeg. Die voorstellings word nie voorgeskryf nie, maar word liefs as inligting en informasie vir navorsing voorgestel.

Vrywaring: Uitgeryk sonder benadeling van enige regte. Mediese, wetlike, wetenskaplike en ander feite in hierdie webtuiste is uitsluitlik vir inligting doeleindes en is nie as plaasvervangers vir enige konsultasie en/of behandeling van u eie professionele praktisyns nie. Daar is altyd ’n risiko vervat in enige behandeling en derhalwe aanvaar die publiseerder geen verantwoordelikheid vir enige moontlike negatiewe reaksie, of nagevolge wat mag voortspruit uit die gebruik maak van prosedures of tegnieke vervat, bespreek, of wat na verwys word in hierdie skrywe nie.

Die informasie op hierdie webtuiste word konstant opgedateer en is onderworpe aan verskillende interpretasies. Dit is die leser se verantwoordelikheid om enige inligting te verifieer voor die toepassing daarvan.

Die oorspronklike dokumente van alle getuigskrifte is op lêer en is beskikbaar vir verifikasie by ons kantoor. Vry vertaling is gedoen met die toestemming van die skrywers.

Die grafieke en illustrasies vervat in hierdie webtuiste is alleenlik vir illustrasie doeleindes en impliseer geen spesifieke detail nie. Dit bly die eiendom van hul onderskeie eienaars.

 

 Tuisblad   Ons Doelwit   Getuigskrifte   Osteopatie   Naturopatie   Homeopatie   Homotoksikologie   NAD Terapie   CMS   4 Fase Candida Dieet   Opvoekundige Diens   Oor Dr Oberholzer   Oor Ons Kantoor   Kontak Ons   Kaart   Terme En Voorwaardes