logo

Please click here to view this site in English. uk12

NAD Terapie e-boek

NAD Energie Protokolle en NAD Energie Supplementasie word internasionaal geloof en word suksesvol geïmplementeer in Suid-Afrika sedert 1989.
 

“’n E-boek oor die verstommende NAD terapie; hierdie e-boek is ’n moet vir enige    iemand laag in energie, chronies siek…. of wat net optimale gesondheid wil            handhaaf…”

    Dr. Deborah Baker Racine.
    Voormalige Adjunk President van NUPATH in Kanada, lid van die Internasionale Akademie van Voorkomende Medisyne.
     

“Hierdie nuwe werk met NAD Terapie is baie opwindend en is in die kol dink ek.      Dit is inderdaad ’n NAD Energie Tekort (NET) omdat in die afwesigheid van die  ko-ensiem siklus   word feitlik alle reaksies in die liggaam benadeel. Energie is  inderdaad essensieel nie net om ons spiere te dryf nie maar om ons kos te  verteer, te redeneer en om te voel...”

“Tot my verbasing en genot was daar amper ’n onmiddelikke reaksie in pasiënte       wat   normaalweg 3 tot ses maande sou neem om verbetering te toon met                 vitamien B3....”

“Dit is om hierdie redes dat ek die informasie in die e-boek so waardevol en  belangrik ag en ek verwag om die stawing van die werk wêreldwyd sodra dit  bekend word in die mediese professie en soveel meer sodra die algemene  publiek van siek mense en hul families daarvan uitvind...”

    Dr. Abram Hoffer
    Dr. Abram Hoffer is ’n Kanadese Psigiater met ’n Doktersgraad in Biochemie en is vereer deur die Instituut vir Funksionele Medisyne as een van die top 5 baanbrekers van nuwe medisyne vir die een en twintigste eeu.
     

“Die potensiaal van NAD en niasien terapie om siektes te behandel gaan nou    voort in Suid-Afrika. Theo Verwey en sy groep van klinikusse is nou die toekoms  van die beweging om hervorming mee te bring in mediese terapie. Dit is die  konsep van NAD as ’n medisinale middel wat nie geïgnoreer moet word nie, die  nodige navorsing moet toegelaat word, ondersteun word, die resultate geëvalueer  word, erken word en oorgedra word aan die jong klinikusse van vandag.”

    Prof JP Cleary, Universiteit Wisconsin-Madison

Om u gratis kopie van Dr. Theo Verwey se NAD Terapie e-boek af te laai kliek asseblief hier.

nad_therapy_ebook
drahoffer
prof_jpcleary

 Tuisblad   Ons Doelwit   Getuigskrifte   Osteopatie   Naturopatie   Homeopatie   Homotoksikologie   NAD Terapie   CMS   4 Fase Candida Dieet   Opvoekundige Diens   Oor Dr Oberholzer   Oor Ons Kantoor   Kontak Ons   Kaart   Terme En Voorwaardes